Stefan Ludik se potbelly varkie leer sit
Stefan het elkeen van sy troeteldiere leer sit. Kyk net hoe gehoorsaam is Billy, Sooki en Bessie.Nadat Billy en Sooki hulle oefening vir die dag ingekry het, is dit Bessie se beurt om ʼn bietjie te...
View ArticleJóú gesig glimlag op ʼn FINESSE-voorblad - Kaapstad
Ons het lekker saam gelag en ‘selfies’ saam bekendes geneem, toe is dit jou beurt om op ’n FINESSE-voorblad te verskyn en jy lyk pragtig! Laai jou FINESSE-voorbladfoto as jou profiel-foto op Facebook...
View ArticleMathys Roets ry weer motorfiets
Ses jaar na sy motorfietsongeluk, is Mathys nog steeds so avontuurlustig soos altyd, selfs al is hy in ʼn rolstoel.Hy het onlangs op sosiale media ʼn foto opgelaai waar hy op ʼn motorfiets sit, reg om te...
View ArticleSo groen soos smarag
Aan haar vinger pryk ’n fyn ring van smarag. Vonkelend reflekteer dit die groen van haar oë. Volgens Rolanda kon Jozua nie ’n beter keuse gemaak het nie.“Ek het ’n bietjie navorsing gaan doen,” begin...
View ArticleCordelia: My ouma is my rots
Cordelia se ouma is beslis ’n baie wyse vrou. Hier vertel sy watter lewenslesse sy by haar ouma geleer het.Sy is my rots, my alles! Haar gebede en liefde dra my elke dag!View the full imageView the...
View ArticleGretha Wiid: Verstaan jou man beter
Soms dink ons dat alle mans van Mars af is, maar eintlik is hulle nie veronderstel om soos ons te wees nie.Gretha Wiid vertel hoekom ons dink mans van ʼn ander planeet af is en hoe jy vir manlief beter...
View ArticleSo sê jy moeilike goed vir jou man
Dr. William Griffith is ’n opvoedkundige sielkundige en verhoudingsterapeut. Hy het die opleiding en praktiese ondervinding om te help met daardie moeilike gesprekke met manlief.1. Ek weet jy wil na...
View ArticleLiefie, ons moet praat
Party mense maak grappies daaroor, ander doen wetenskaplike navorsing daaroor, maar die feit is: Mans en vroue verskil! Ons lyk anders, ons ruik anders, ons dink anders en ons praat anders.Boonop...
View ArticleCasanova het ʼn onbekende vriend gehad
Eendag lank, lank gelede, in die donkere Middeleeue, was daar ʼn man met die naam van Giacomo Casanova. Vandag is sy naam sinoniem met die van ʼn onstuitbare rokjagter.Die berugte Casanova van die...
View ArticleDie sterre van HIMH kuier by skole
Vaughan Gardiner het met een gróót verrassing by Hoërskool Noordheuwel opgedaag – ʼn uitnodiging na Hollywood in my Huis se premiere.Dié splinternuwe fliek open 26 Junie in fliekteaters landwyd en daar...
View Article