Quantcast
Channel: Voelgoed
Browsing all 1496 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie is Desiré Gardner se boetie en sussies?

In ’n gesin met vyf kinders is Desiré die jongste. Haar drie sussies en boetie speel egter ’n belangrike rol in haar lewe en het deur die jare al ontsettend baie vir haar beteken.Maricia Froneman...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Paasete uit die Bybel

Dit is Paastyd en watter beter manier om dit te vier as om bestanddele uit die Bybel te gebruik in die geregte wat jy in hierdie tyd voorberei. Jou vriende en familie gaan beslis nie teleurgesteld...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verskuif só jou gemaksone se grense ...

Vroue besef deesdae dat werksbevrediging veel belangriker is as ’n vet salaristjek elke maand. Ontmoet drie vroue wat dit gewaag het om uit hulle gemaksone te beweeg en ’n nuwe wêreld te betree.Nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om dankie te sê verdubbel jou seën

Hou op kla en waardeer wat jy het. Jy het dít al tot vervelens toe gehoor. Maar niemand weet wat jý moet verduur nie. Tog is dit moontlik om jouself geestelik te “programmeer” om dankbaar te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lyk pragtig – mét jou bril!

’n Bril kan jou voorkoms aansienlik verander. Dit bring ook unieke skoonheidskwelvrae mee. Volg net die regte riglyne en jou bril word gou jou opwindendste bykomstigheid. Hier is drie wenke om pragtig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fredi Nest: Ek was amper dood

Dit gaan goed met Fredi Nest, hy toer steeds die land vol en sing: Het jy ʼn besem en ʼn hoed en ʼn kat gekry ... Maar sy lewe sal nooit weer heeltemal dieselfde wees nie. Die oomblik toe ek wakker word,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sarah-Kate Scott oor kanker, geloof en swangerskap

Dit is net meer as drie jaar gelede dat Sarah-Kate Scott voor die kansel gestaan het, salig onbewus van wat voorlê. Van Darren wat sy werk verloor tot die kanker wat by haar seun én haar man...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die warmste haarneigings vir koue maande

Loopplankvoorkomste is gewoonlik stylvol en byderwets, maar ook onrealisties vir elke dag se dra. Hierdie seisoen lyk dinge gelukkig anders – haarstyle wat jy daagliks met sukses kan dra, is nou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dr. Oz se vyf gesondheidsreëls vir vroue

Met soveel beskikbare navorsing is dit moeilik om te besluit watter raad die belangrikste is vir ’n lang en gelukkige lewe. Dr. Oz noem die gesondheidsreëls wat ons almal – sonder uitsondering – moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek ken ‘n tannie in die kerk

Ek ken ‘n tannie in die kerk. Die bak van melktert is haar werk. Haar arms is groot en sterk en die nuutste nuus is meer as goud werd...Tannie Mara is ‘n onmisbare lid van die komitee. Sy hou van ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katherine Heigl – “Ek is ’n gebore aanneem-ma”

Katherine Heigl, wat ’n Emmy ingeoes het vir haar rol in Grey’s Anatomy, het haar huis, haar hart en haar arms oopgemaak vir ’n kindjie uit Korea. Maar dit het nie daar geëindig nie …Soos enige ander...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 Maniere vir ’n beter selfbeeld

’n Swak selfbeeld is deesdae niks vreemds by kinders nie. Wat hulle egter moet besef is dat dit elke dag se uitdagings is wat hulle in die gesig staar, wat hul selfbeeld weer sal opbou.Stefanie het van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skilder ’n hart met skulpe en krale

Gebruik die strandskatte wat jy en die kinders of kleinkinders met groot geduld versamel het – moenie dit êrens wegbêre nie! Jy kan die projek in ’n japtrap maak en selfs stukkende juweliersware ook...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geniet ’n kleurvolle Paastyd met Artjamming

Alle Artjamming winkels in en om Kaapstad het die eerste week in April ’n Paas vakansie program. Kinders is welkom om hulleself te kom geniet met verf, en terselfdertyd hulle kreatiwiteit te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plant nóú blombolle vir ’n lentefees

Die koeler weer in April maak jou meer energiek vir die voorbereiding van die wintertuin en die groot taak van skoonmaak en plant. Dit is nou die tyd om pragtige lentebolle te plant.April is die tyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou beste geskenk ... ’n eenvoudiger lewe

Jy deel graag aan almal om jou uit: tyd, aandag, omgee. Maar dit is dalk nodig om jouself ook ’n slag te bederf. Hoe klink ’n rustiger, eenvoudiger lewe vir jou? Vind uit hoe om dit te kry.Jy ken...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesondheidsrisiko’s wat jy nie kan bekostig nie

Sommige moderne uitvindings en gewoontes maak jou lewe baie makliker en geriefliker. Ongelukkig is daar ’n paar wat jou en jou gesin groot skade kan aandoen as jy nie versigtig is nie.Sou jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Surehta Maartens - "Iemand het my lewe gered..."

Suretha Maartens het gemeen dat sy as ’n op en wakker ouma eendag saam met haar kleinkinders oor die grasperk gaan rondhardloop en baljaar. Sy was fiks en gesond, of so het sy gedink.Nee, dit kan nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe meer haas, hoe minder spoed

Eendag lank lank gelede, in ‘n sprokieswêreld waarin almal happily ever after gelewe het, het ek ‘n stil en rustige naweek gehad. Dis nou as ek reg onthou...Vandag is daar nie tyd vir cappuccino nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goggas: Wie gril die meeste?

Sou die wêreld nie ’n wonderlike plek gewees het as alle goggas soos skoenlappers gelyk het nie? Of soos ladybirds? Lag mans vir hierdie gogga-vrees van vroue? Of gril hulle eintlik ook?Ek is moontlik...

View Article
Browsing all 1496 articles
Browse latest View live