Quantcast
Channel: Voelgoed
Browsing all 1496 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leer ken vir Dewald Louw in 5 minute

Dewald Louw sing reeds die wêreld aan die brand vandat hy 8 jaar oud was. Ons het by dié blondekop, blou-oog sanger van Bloemfontein gaan inloer en toe deel hy met ons ’n paar dinge ...“Ek droom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kunstenaars in afwagting vir vanjaar se Ghoema toekennings

Die jaarlikse Ghoema toekennings is weer om die draai. Dit is hier waar al ons gunsteling Afrikaanse kunstenaars bymekaar kom om ’n toekenning of vyf te ontvang vir hul harde werk deur die jaar.Ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weet jy waarheen jou geld verdwyn elke maand?

As al my rekeninge betaal is, het ek gewoonlik R3 000 vir die maand oor. Maar keer op keer en voor ek my kom kry, is daar nie ’n sent oor nie. Waarheen verdwyn hierdie geld?Ons onderskei tussen twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Help jou beste vriendin!

Is jy mevrou Selfhelp? Met stapels boeke oor selfverryking op jou rak, maar jy sukkel om jou beste vriendin te help – Sy sien net geen sin in haar eie lewe nie!Die einde van jou soeke is in sig....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ek het alles verloor, maar baie gewen”

Sy was jonk, gesond, fiks en uiters gedrewe. Niks kon Chantelle Rudman (32) onderkry nie – tot die dag dat sy letterlik van haar voete af geslaan is. Daarná was niks ooit weer dieselfde nie.My hart...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doen jy ALLES vir jou kind?

Ons almal “oorfunksioneer” soms in ons rol as ouer. Maar as jy te veel vir jou kind doen, ontneem jy haar sekere lewensvaardighede. Besef jy dat jy besig is om ’n onderpresteerder groot te maak?Stel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jonger binne minute – met dié regte grimeertruuks

Elke vrou wil op haar heel beste (en jongste) lyk. Natuurlik sal minder meel- en suikerprodukte, genoeg water, groente en vrugte en gereelde oefening help. Ongelukkig neem dit tyd en jy wil nóú jonger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Jack Russel en die haan

Onlangs is ons deur vriende genooi vir ete op ‘n Woensdagaand. ‘n Woensdagaand van alle tye? – is die vraag wat my brein dadelik as ‘n pynlike sein na my agterstewe toe stuur.“Ons kan nie weer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ek is gelukkiger as ooit” - Joost se eks vertel

Sy is lankal nie meer mevrou Van der Westhuizen nie, maar eerder Marlene Duvenhage, vrou van Japie en mamma van klein Janie. En al is die verlange na haar ma steeds groot, is sy gelukkiger as ooit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roem het my byna verwoes

Heinz Winckler is Suid-Afrika se liefling-Idol. ’n Rolmodel. Dis ook waarom hy gekies is om die hoofrol te speel in die musiekblyspel Jesus. Min mense weet egter van sy rokjagterdae ...Ons het 30...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Romanz sing vir bekendes en maak naam wêreldwyd

Aanvanklik was die mansgroep Romanz onbekend aan Suid-Afrikaners en die wêreld, maar dit het vinnig verander. Deesdae is daar geen keer aan hulle nie en bekendes van oraloor wil ’n stukkie van hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laat jou oë só jonger lyk

Basta met oë wat jou ouderdom verklap. Daar is geen rede waarom jy nie die nuutste, slimste oplossings kan gebruik nie. Jy verdien om te lyk of jy pas terug is van vakansie.Jy ken al die gewone planne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toe omgee vlerke gekry het

Joanita Rossouw is gewoond daaraan dat almal afvlerkvoëls vir haar aandra. Met liefde maak sy hulle dan gesond. Maar hierdie keer was dit anders. ’n Groot verrassing het op haar gewag.Sy sien hom van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesonde gesinne ter waarde van R1 500

Higiëne en gesondheid is onafskeidbaar. Sonder die een kan die ander nie daar wees nie. Dit is waarna Dettol streef, om ’n gesonder Suid-Afrika vir ons kinders na te laat.Met ’n sterk Duitse en Britse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jakkie Louw – “Ek het waardeloos gevoel ...”

Jakkie Louw was maar 15 jaar oud toe sy broer Frikkie (toe 18) in ’n fratsmotorfietsongeluk oorlede is. Hy moes hard baklei, teen die wêreld en teen homself om vandag te wees, waar hy is.“Daar was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is dit nodig om altyd dankbaar te wees?

As jou lewe glad verloop, is dit maklik om tevrede te voel. Sodra daar egter ’n krisis opduik, verdwyn dié gevoel gewoonlik vinnig. Dit is dalk tyd dat jy dankbaarheid reg moet benader en verstaan.Jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar’s ’n speurder in jou selfoon!

Jare gelede het die “Nommer asseblief”-dame by die handsentrale al wat ’n oproep is, afgeluister. Gedeelde plaaslyne was ook nooit veilig nie. Maar wag tot jy hoor wat ’n selfoon alles kan verklap!Jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onbekend tot Idol – Heinz se ma vertel

Elke ma begeer sukses en vreugde vir haar kind. Om daardie liefde uit sy gesig te sien straal wanneer hy doen wat hy gemaak was om te doen. Elsa Winckler vertel haar kant van die verhaal.Jy’s ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ’n Bybelverhaal sien eersdaags die verhooglig ...

Die verhoogproduksies Ester en Dawid het gehore op hul voete gehad. Johan Scholtz het dus besluit om ook Jesus se lewe hier op aarde só vas te vang. Ons het meer oor hierdie musiekblyspel gaan uitvind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laer bloeddruk op ’n natuurlike manier

Ongeveer 70% van mense wat die eerste keer ’n hartaanval kry, ly aan hoë bloeddruk? Hierdie toestand gaan omtrent altyd gepaard met hartsiektes. Jy kan dit egter deur jou leefstyl beheer.Hoë...

View Article
Browsing all 1496 articles
Browse latest View live