
Higiëne en gesondheid is onafskeidbaar. Sonder die een kan die ander nie daar wees nie. Dit is waarna Dettol streef, om ’n gesonder Suid-Afrika vir ons kinders na te laat.
Met ’n sterk Duitse en Britse herkoms het Reckitt Benckiser die toekoms oor 150 jaar gevorm. Hulle innoverende produkte is in die huise van verbruikers wêreldwyd. Dettol is deel van hierdie verhaal. Vir die afgelope 80 jaar verskaf hulle verskeie produkte wat ons gesondheid bevorder.
Vir Dettol gaan dit nie net oor persoonlike higiëne nie, maar opbouing van die gemeenskap, navorsing en bewusmaking. Jy staan nou die kans om te deel in hulle missie. Wen een van 10 spesiale Dettol-geskenkpakke ter waarde van R150 elk. Moenie jou gesin se gesondheid verwaarloos nie.
Om in te skryf, SMS die woord “DETTOL” saam met jou naam en e-posadres na 33788. (R1,50 per SMS)
Kompetisiereëls:
- Kompetisie sluit 13 Mei 2013.
- Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
- Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
- Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
- Die prys kan nie verruil word nie
- Personeellede van Virseker, Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
- Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.
Category:
