Quantcast
Channel: Voelgoed
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1496

Geniet ’n kleurvolle Paastyd met Artjamming

$
0
0

Alle Artjamming winkels in en om Kaapstad het die eerste week in April ’n Paas vakansie program. Kinders is welkom om hulleself te kom geniet met verf, en terselfdertyd hulle kreatiwiteit te ontwikkel.

Die program springweg op die 1ste April met ’n sjokolade special. Met elke stretch box canvas-sessie wat op die dag gekoop word, klein kleinding ’n gratis sandkuns sessie en Paaseier verniet!

Dinsdag en Donderdag ontdek kinders die kuns van strokiesprente. Maak ’n unieke strokieskarakter en gee dit lewe in ’n kort animasie. Kinders ontwikkel ’n klassieke strokiesprent styl deur te speel met primêre kleure, donker letters en aksie tekeninge. Teen die einde van die kursus word die kunswerke oorgedra op doek.

Woensdag gebruik die kinders ’n verskeidenheid materiale om hul eie Jackson Pollock collage op doek te maak. Hulle leer die kuns van “spatverf” om ’n unieke kunswerk te maak.

Die Paasfees program eindig op Vrydag die 5de April met Mosaïekkuns. Elke kind leer om self die mosaïek teëltjies te pak en te sement.

Artjamming is ’n landswye kettingwinkel wat nie net kuns voorraad verskaf nie, maar ook span-bou sessies, kunsklasse en die bekende Artjamming sessies. Hulle bring musiek en kuns by mekaar met ’n Paintertainment sessie aan te bied. Hier kan elkeen uiting gee aan hul kreatiwiteit deur kleure, vorms en skoonheid op doek te laat saamsmelt.

Besprekings is belangrik as gevolg van beperkte spasie. Kontak jou naaste Artjamming winkel en maak seker jy is deel van die pret!

Besoek www.artjamming.co.za

Category: 
Deel/Stuur

Viewing all articles
Browse latest Browse all 1496

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!